Voting Closed. All winners will be contacted shortly.

Makiti Competition Live Results

1 Alicia Van Jaarsveld

Die beplanning van ons dag het glad verloop (al was ek n baie ongeorganiseerde bruidjie) het makiti se personeel seker gemaak eks op my gemak en seker gemaak ons dag loop PERFEK af. Van die uitleg van die saal tot en met die kleinste detail was presies soos ek nog altyd gedroom het. Makiti se kos was AMAZING, en die DJ het seker gemaak almal is op hulle voete. Ons gaste praat nou nog van ons lekker kos en musiek op ons troue. Ek kan nie genoeg DANKIE se aan Makiti vir ons asemrowende dag nie, meer perfek kon dit regtig nie wees nie.

Votes

0

2 Marike Barnard

Ons is getroud 26 November 2016 by Makiti Ballroom venue, Wat n wonderlike ervaring,ons groot dag was baie spesiaal, Beslus die beste dag van ons lewe en dit by n pragtige venue,staff wat net behulpsaam en vriendelik was van die dj,barman,waiters en natuurlik die wedding coordinators, Baie dankie Makiti span wat ons trou dag saam familie en vriende moontelik gemaak het- n belofte aan mekaar voor God gemaak, ons is baie geseend Groete die Barnard\'s

Votes

31

5 Candace Kreinz

My sisters wedding was absolutely fabulous. We had such an amazing time and Makiti made it very stress free for us. The staff were beyond amazing and we\'re always ready to help us. It\'s was a magical day.

Votes

6

6 Chanelle Ziemerink van Staden (Winner 2nd place)

We started our journey for the perfect venue with very high hopes and expectations. Unfortunately, as time progressed, we were more and more disillusioned and disheartened. What we wanted, was not offered by other venues. In the end we both agreed that we will know when we find OUR venue. By pure chance we found Makiti\'s details on the internet and made an appointment to view the venue as we were intrigued by the set-up and beautiful photographs. We were blown away by the wedding planner\'s professionalism and friendliness

Votes

60

7 Cheroldean Matthee

I just want to thank an makiti wonerlik\'s for the wedding that I had and even though it was in the winter have everything still so pretty equal. Ok then just for you vriendlikheid. You have each moment just before the wedding so fun we made have fun laughed and everything with our appointment before the wedding and thank they marry us beautiful picture made it was everything I wanted and had more I would makiti enag recommended for someone And the food that was so fun ok. I did marry me every second enjoy thanks to makiti

Votes

0

8 Debby-lee Uys (Winner 3rd place)

Elke dogtertjie droom van haar trou dag...jou rok, blomme, kleur skema alles in detail....Ons droom het n werklikheid geword 11 Maart 2016 by Makiti 2 minute voor ek by die Kapel (ballroom) moes instap het die die son deur die reen wolke getrek...die klok het gely en so was alles sprokies perfek. makiti se groen kenmerk vir hulle tuine en natuur mooi was perfek daai dag.

Votes

46

9 Douglas Ntsanana

Our quests really had a great time. They still talking about it even this day.

Votes

0

10 Gwen Bothma

Die hart, die gees, die geloof en die gesindheid van n kind, het in my gewoeker met die groot droom oor my trou dag, met mooi tuine, fairy lights en die rooi tapyt vir my chapel groot venue met groot dansvloer, vriendelike personeel, als wat moes voldoen in my groot \"fairy tail troue\", met die gedagte in my agter kop (It ONLY happens in fairytails) mens mag maar droom he... Met die groot aankom deur die hekke van (Makiti Wedding And Function Venues, Sterkfontein Cave Rd, Krugersdorp, 1740)

Votes

21

11 Janelle Nair (Winner 1st Place)

Makiti wedding venue an service really makes your day special,perfect an memorable. The venue is absolutely beautiful from the chapel to the garden to the reception to the honeymoon suite its uniquely set according to your wishes. The wedding planner assigned to me was a complete blessing she daily contacted me reminding me of what i needed to do an offering her ideas

Votes

78

12 Jo-Anne Nordin Ferreira

Die beste dag van ons lewens, 16/12/2015 Sprokies droom troue, Makiti was die beste plek waar ons, trou aan mekaar wou beloof het. Makiti het ons dag so spesiaal en mooi gemaak \'n dag wat ons veraltyd kan onthou @ Ballroom Venue.

Votes

4

13 Kim Maritz

A slightly late thank you, but thank you to Nadine and the wonderful team at makiti for making our day amazing, we couldn\'t of made it anymore better than it was. The whole team and venue from start to finish was incredible.

Votes

15

14 Mr & Mrs Diljee

Our wedding that place on 7 August 2017 was made magical with the great assistance of our wedding planner Nadine and it was a dream come true....thank you making our special day with family and friends and beautiful day to remember

Votes

0

15 Mariska van der walt

Our special daggie with makiti. We got married on 23 September 2016 sunset in the venue. Was the perfekste day with the view of beautiful green garden I been where you are the most beautiful wedding pictures and ongeloofste can take where the sun bag, the sun through the trees, the most beautiful skuin fonteintjies dametjies bruggies, and and the cage with fairy lights where You\'re the most beautiful evening photo shoot :-) my heart fell in love the first day of when the sunset venue

Votes

7

16 Marlene Burrel

Sjoe ek weet nie waar om te begin nie, want die woord \'Dankie\" klink net nie genoeg vir my nie. Ons is op die 25ste September 2015 getroud by Makiti en ek weet nie hoe om te beskryf hoe perfek alles was nie dit was ons droom troue en als nog meer, van die begin af het als net reg geloop soos dit moes en ek was glad nie gestres nie. Die decor en blomme was sprokie mooi. Die manne by die bar was op die bol gewees. Pastoor Jaco dankie vir die mooi diens almal het so lekker gelag, want dit was nie n droee seremonie nie.

Votes

0

17 Mellisa Tippelt

on the 28 Feb 2016 we had our special day @ the Ennyani Venue had such a lovely time and the makiti staff was so helpfull

Votes

1

18 Mrs Moiloa

Thank you Makiti, we couldnt have chosen a better venue for celebrating our 10th wedding Anniversary and renewing our vows at the River Chapel (23/12/16). Every thing went according to plan, Decor, Food and your staff was amazing, thanks to (Robin) she has been amazing from start to finish. We would most definitely recommend Makiti to my Family & Friends. Thank you .

Votes

4

19 Nadine Pepler

Amper een volle jaar totdat ons die spesiaalste dag herdenk. Vir n beter venue as die beautiful Makiti kon ons nie vra nie. Heel week voor ons troue het dit katte en honde gereen. ons het nie gedink ons troudag gaan uitwerk soos ons dit haarfyn beplan het nie. Makiti was egter slaggereed toe die reen lig die oggend van ons troue, alles was netjies opgestel, die tuine was stunning en te danke aan Makiti het elke oomblik n kosbare memory geword!

Votes

34

20 Natania Van Wyk

8 Julie 2016 was die mees spesiaalste dag van ons lewens en ons sal die dag altyd onthou. Dankie aan Makiti wat die dag moontlik gemaak het en dat hulle so professioneel was. Die dag was perfek en die beste plek om \'n huwelik te begin. Ek sal Makiti aanbeveel vir enige iemand wat beplan om te trou

Votes

6

21 Nikol Simone Booysen

Our Wedding Day was beyond what we could\'ve ever imagined! We were placed in a little love bubble on the day, and Makiti\'s Staff made sure that nothing would pop that bubble. We both stayed over at the lodge the night before our wedding, obviously in 2 separate places within the lodge. We both felt so amazing and at peace, we had absolutely nothing to worry about, and that was exactly why we went with Makiti. Not only do they have Spectacular Scenery, they also have THEE best staff and food! Our coordinator was absolutely perfect and knew what to do and when to do it! The staff were amazing and made us feel so comfortable! The decor and hiring manager was phenomenal and got our dream wedding put together perfectly

Votes

0

22 Shantel Pietersen

21 october 2016 what a wedding day.... looking at the pics of our special day, we are still lost for words at the amazing job you did. We cant believe we were so lucky to have a wedding like that. You completely exceeded our expectations. Thank you so much. I hope other couples can experience what you did for us. Shantel & Nic

Votes

9

23 Shantelle Malone Gouws

Ons spesiale dag - 10 jaar saam en die groot dag is hier - 15 JULIE 2016.Die wag vir die groot dag is beslis die moeite werd gewees! dit was vir ons die BESTE dag van ons lewens. Alles was perfek, dankie aan al die staff by Makiti - van die begin af was dinge net soos in n sprokies verhaal. As ons die dag kon oor he sou ons beslis weer dit by MAKITI gehou het en net soos ons dit gedoen het weer doen! uit 5 trou venues kon ons net nie een beter kry as MAKITI

Votes

1

24 Tarryn Leigh Ellis

We celebrated our wedding day on the 20th of December 2016 at the sunset venue at Makiti wedding venue. Thank you to Pastor Jaco Mostert and all the makiti staff for making our special day so magical. It\'s a day we will always remember. The venue and gardens were breath taking. Thank you to all. Love Mr and Mrs Ellis

Votes

12

25 Thembekile Ndebele Ndlovu

The bride and the ladies really gave that smile. Thanks for such a beautiful spot.

Votes

0

26 Trisha Anderson

14 Oct 2016) at the gorgeous Mikiti wedding venue. Loved every second of this wedding.

Votes

0

27 Zanielle Du Toit

Almal weet n troue is n stresvolle dag vir enige bruidspaar maar Makiti se personeel het alles laat seep glad verloop ek het nooit enige probleme gehaat nie. \nEk het alles wat julle tot beskikking gehad het gebruik van die dj, fotograaf en blomme. Ek het nooit gevoel ek kort buite persone nie. Alles was 100% gewees daai dag en dit maak die stres net soveel ligter. Julle is great mense wat n mens se sprokie/idees waar maak.

Votes

18